Cabinda (stad)

Cabinda
Tchowa • Tchiowa • Tsiowa

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Angola Angola
 Distrik Cabinda
 Koördinate 05°33′S 12°12′O / 5.550°S 12.200°O / -5.550; 12.200
 Gestig op 1 Februarie 1885
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 823 vk km
 Hoogte bo seevlak 24 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 185 924
 - Bevolkingsdigtheid 102 vk/km
 Tydsone UTC +01:00
 Amptelike webwerf ibinda.com Geargiveer 20 September 2019 op Wayback Machine

Cabinda (ook Tchowa, Tchiowa of Tsiowa) is die hoofstad en grootste stad van die provinsie Cabinda, 'n eksklawe van Angola tussen die Republiek van die Kongo een die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die stad het 'n bevolking van sowat 186 000 in 2006 gehad en het 'n oppervlakte van 1 823 km². Die stad is op 1 Februarie 1885 deur Portugese as hawe vir die verskeping van slawe gestig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search